Music Video
Upcoming Concerts for Elandré
Featured In
Top Songs By Elandré
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elandré Schwartz
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Sven Blumer
Guitar
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
Don Kelly
Lyrics
Dirk van Niekerk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré Schwartz
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Wat jy nie weet nie
Kan jy nie vergeet nie
Dis 'n feit
Soms byt die werklikheid
Voel soms onseker
Dalk is leuens beter
Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid
Ek gaan met jou stroom
Jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel
(Jy oor my spoel)
Ek moet sê dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
(Jy dit bedoel)
Jy ken al die leuens
En jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite
Binne en buite
Jy ken al my planne
Jy ken my verlede
Wat lê onder my klere
My hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my
Jy ken my
Binne en buite
Kyk net verby dit
Loop weg vermy dit
Jou stem is net soos soete saligheid
Vreemd voel ek veilig
Jy's amper heilig
En al my vrees is deur die agterruit
Maar ek gaan met jou stroom
Jy's soos 'n droom dis asof jy oor my spoel
(Jy oor my spoel)
Ek moet sê dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
(Jy dit bedoel)
Jy ken al die leuens
En jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite
Binne en buite
Jy ken al my planne
Jy ken my verlede
Wat lê onder my klere
My hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my
Jy ken my
Binne en buite
Nou's my bo onder en my onderstebo
(Ah Ah Ah)
Nou's my bo onder en my onderstebo
(Ah Ah Aaaaaaaah)
Maar jy ken al die leuens
En jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite
Binne en buite
Jy ken al my planne
Jy ken my verlede
Wat lê onder my klere
My hart se wydte
Jy ken al die leuens
En jy ken al die feite
Die wasem teen die ruit
Binne en buite
Jy ken al my planne
Jy ken die verlede
Wat lê onder my klere
My hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my
Jy ken my
Binne en buite
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com