Upcoming Concerts for Elandré
Featured In
Top Songs By Elandré
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Producer
Ruan Graaff
Producer
Lyrics
Daar's goed wat ek nooit wou sien
Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien
Daar was ek so desperaat
Om langs jou te staan om met jou te praat
Jy vra, my hoe verlief ek dan nog is
My stilte, jy weet wat die rede is
Naby, om die vuur nou uit te blus
My woorde lê in stapels
Met jou op naam salig onbewus
Liefde op gelaai
Om die konneksie uit te saai
Die kommentaar
Oh dit was net te kwaai
Toe vat ek 'n rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou's ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander
Daar's goed wat ek nooit wou sien
Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien
Daar was ek so desperaat
Om langs jou te staan om met jou te praat
So staan by, ek het 'n nuwe lied in my
Na so lank, my siel aan die dans gekry
Kyk hoe, herskryf hierdie hand van my
Een dag is jy vas gepen die ander is jy skielik vry
Toe vat ek rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou's ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander
So kan ons praat huh, praat huh?
Want ek voel tot 'n mate verlate, verlate
Dis net ek net ek en my plate
My plate, my plate
Dit lê rond in die strate
Die rooirug drake se take
Hulle soek net fotostate
Dit mors alewig rond met die private
Kyk hoe bars ek, bars ek, regaf by die nate, Renate
Nou't ek alles gesien
Hierdie melodiemasjien
Ek hoop ons kry wat ons verdien
Na hierdie melodiemasjien
Toe vat ek rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou's ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander
Toe vat ek rit op die melodiemasjien
Ek het alles gesien
Verduidelik wat ek nie verstaan nie
Ek moet sê dit het my gered
Nou's ek in net vir pret
Dit het absoluut als verander
Daar's goed wat ek nooit wou sien
Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien
Daar was ek so desperaat
Om langs jou te staan om met jou te praat
Vreemd hoe tyd jou so oortuig
Stelselmatig elke soom ontryg
Liefling jy't my droom gevat
En hom opgeblaas en toe op gekrat
Writer(s): Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com