Music Video
Upcoming Concerts for Elandré
Featured In
Top Songs By Elandré
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Jy kan my los
Hier waar ek staan
En ek sal net hier wag
Net hier wag vir jou
Jy kan maar sê
Dit wat jou seer maak
En ek sal dit na jaag
Dit als waag vir jou
As ek so kyk
Kan ek jou nie vergelyk
Jy't my genooi
Ek het al my blare af gegooi
Ek sal jou maar veilig moet hou
Elke liewe deel want daar's net een van jou
Ek sal jou altyd laat onthou
Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou
En as die lente kom
Sal ons saam hierdie wêreld sien blom
Ek hoop ons doen dit
Vir miljoene seisoene
So bring die reën
En bring die donderweer
Weet ek kies jou weer 'n keer getrou
Daar is soveel wat ek myself verbeel
Jy's 'n lied wat ek deur wil speel
Oh oh
As ek so kyk
Kan ek jou nie vergelyk
Jy't my genooi
Ek het al my blare af gegooi
Ek sal jou maar veilig moet hou
Elke liewe deel want daar's net een van jou
Ek sal jou altyd laat onthou
Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou
En as die lente kom
Sal ons saam hierdie wêreld sien blom
Ek hoop ons doen dit
Vir miljoene seisoene
Writer(s): Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com