Upcoming Concerts for Elandré
Featured In
Top Songs By Elandré
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
Jo-Mari Malan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Hier's ons nou
Jy in wit
My hande sweet
Ek staan en ruk
Ons word een
Daar's talle waarvan ek kon kies
My hart se wortels lê presies
In lyn met joune
Albei ons ouers kyk trots
Ek belowe, ek sal, jou nooit los nie
Jy's meer as my hart
Jy's meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
La la la la la la
La la la la la la la
La la la la la la la la la la la la
Hier's ons nou
Man en vrou
Ons kinders groot
Ek's nog altyd lief vir jou
Hier sit ons hand aan hand
In ons vrede
'N Lewe saam gelewe
Ek sien net vir jou
Jy's meer as my hart
Jy's meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
La la la la la la
La la la la la la
La la la la la la la la la la la
En soveel jare op net geloof
Ek sal dit weer en weer aan jou beloof
Jy's meer as my hart
Jy's meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
Jy's meer as my hart
Jy's meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
La la la la la la
La la la la la la
La la la la la la la la la la la la
Hier's ons nou
Oud en grys
'N Lewe saam
Aan die einde van 'n reis
En jy's nog mooi vir my
Nog altyd mooi vir my
Writer(s): Elandre Schwartz, Jo-mari Malan
Lyrics powered by www.musixmatch.com