Music Video

Rooiwyn
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem
Lyrics

Lyrics

Ek drink my wyn rooi, rooie, rooi, rooiste rooi, rooiste rooi En jy raak mooi, mooier, mooi, mooiste mooi, mooiste nooi Ek soek jou in my kooi Drink gewoonlik eers na ses Maar hier na tien lyk jy op jou beste Vroeër die aand wou ek net soen Maar hier na tien moet jy nie ophou soen, want Rooi, rooie, rooi, rooiste rooi, rooiste rooi En jy raak mooi, mooier, mooi, mooiste mooi, mooiste nooi Ek soek jou in my kooi Ek drink gewoonlik net bier Maar vat gewoonlik langer as 'n uur om Jou mooi te kry En met rooiwyn kan ek jou vroeër vry, want Rooi, rooie, rooi, rooiste rooi, rooiste rooi En jy raak mooi, mooier, mooi, mooiste mooi, mooiste nooi Ek soek jou in my kooi Die aand is nou verby Ek het jou uiteindelik in my bed gekry Hulle sê jy is 'n koei Maar dis net totdat die rooiwyn vloei, want Rooi, rooie, rooi, rooiste rooi, rooiste rooi En jy raak mooi, mooier, mooi, mooiste mooi, mooiste nooi Rooiwyn ... rooiwyn ... rooiwyn ... rooiwyn Rooiwyn ... rooiwyn ... rooiwyn ... rooiwyn Rooiwyn ... rooiwyn ... rooiwyn ... rooiwyn
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out