Music Video

Wolf Se Kind
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem
Lyrics

Lyrics

Ek bou vir jou 'n huisie van strooi In die aande as die son sak skyn hy rooi Ek't jou gevra of jy daarvan hou En jou antwoord was nee, ek dog jy gaan 'n stokkies-huisie bou 'N Stokkies-huisie bou Jy maak alles moeilik, en ek, ek moet alles solve Jy maak alles moeilik, ja jy is soos Die drie varkies se wolf Ek bou vir jou 'n huisie van hout En met die ingeboude kaggel kry jy nooit koud Ek't jou gevra of jy daarvan hou En jou antwoord was nee, ek dog jy gaan 'n steen-huisie bou 'N Steen-huisie bou Jy maak alles moeilik, en ek, ek moet alles solve Jy maak alles moeilik, ja jy is soos Die drie varkies se wolf Ek bou vir jou 'n huisie van steen En dit vat baie lank, en ek moes geld by my pa en ma leen Ek vra jou wat dink jy daarvan nou En jou antwoord was nee, ek dog jy gaan 'n dubbel-verdieping bou 'N Dubbel-verdieping bou Jy maak alles moeilik, en ek, ek moet alles solve Jy maak alles moeilik, ja jy is soos Die drie varkies se wolf Die drie varkies se wolf Die drie varkies se wolf Die drie varkies se wolf
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out