Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Sean Else
Sean Else
Producer

Lyrics

Jy... lyk so mooi vanaand. Met 'n 1000 kerse wat hier om jou brand. En jy... het dit reggekry om my asem weg te slaan. Nou begin ons lewe saam. En jy gooi jou arms om my. Hou jou lyf hier styf teen my. En sê jy's lief vir my. Net vir my. Ek's voor jou op my knieë. Vat jou hand in myne. Voel jy ook dieselfde. Wees my tweede helfte. Jy... kyk so diep deur my. Ek weet die dinge van 'n kind is nou verby. Sê my... sal 'n 1000 jaar genoeg wees om te sê. Hoe diep my liefde vir jou lê. En jy gooi jou arms om my. Hou jou lyf hier styf teen my. En sê jy's lief vir my. Net vir my. Ek's voor jou op my knieë. Vat jou hand in myne. Voel jy ook dieselfde. Wees my tweede helfte. Jy lei my, en dra my. Mag daar nooit iets wees wat ons skei. Ek sal vir altyd by jou bly. En jy gooi jou arms om my. Hou jou lyf hier styf teen my. En sê jy's lief vir my. Net vir my. Ek's voor jou op my knieë. Vat jou hand in myne. Voel jy ook dieselfde. Wees my tweede helfte. En jy gooi jou arms om my. Hou jou lyf hier styf teen my. En sê jy's lief vir my. Net vir my. Ek's voor jou op my knieë. Vat jou hand in myne. Voel jy ook dieselfde. Wees my tweede helfte.
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out