Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nic Stevens
Nic Stevens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nic Stevens
Nic Stevens
Songwriter

Lyrics

Ooooooo Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Van die studente sonder sente Is dit aaaaaaltyd lente Hy bel sy pa jammer om te pla Hy moet weer kla sy geld is oppela Pa moet maar weer stuur die boeke is maar duur Min weet pa die geld is vir plesier Ooooooo Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Van die studente sonder sente Is dit aaaaaaaltyd lente Stap na die kroeg nog n vak geploeg Ons dink oorgenoeg tot ons is weer moeg Wat gaan jou pa sê resultate wil hy hê Ons kuier nou te lekker wil nog n doppie hê Ooooooo Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Van die studente sonder sente Is dit aaaaaaaltyd lente Ooooooo Dis altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Altyd lente in die oë Van die stellenbosch studente Van die studente sonder sente Is dit aaaaaaaltyd lente Is dit aaaaaaaltyd lente
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out