Top Songs By Nic Stevens
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Nic Stevens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nic Stevens
Songwriter
Lyrics
Ooooooo
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Van die studente sonder sente
Is dit aaaaaaltyd lente
Hy bel sy pa jammer om te pla
Hy moet weer kla sy geld is oppela
Pa moet maar weer stuur die boeke is maar duur
Min weet pa die geld is vir plesier
Ooooooo
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Van die studente sonder sente
Is dit aaaaaaaltyd lente
Stap na die kroeg nog n vak geploeg
Ons dink oorgenoeg tot ons is weer moeg
Wat gaan jou pa sê resultate wil hy hê
Ons kuier nou te lekker wil nog n doppie hê
Ooooooo
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Van die studente sonder sente
Is dit aaaaaaaltyd lente
Ooooooo
Dis altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Altyd lente in die oë
Van die stellenbosch studente
Van die studente sonder sente
Is dit aaaaaaaltyd lente
Is dit aaaaaaaltyd lente
Lyrics powered by www.musixmatch.com