Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Keyboards
Robin Kielly
Robin Kielly
Keyboards
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Composer
Nerine Gardiner
Nerine Gardiner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer

Lyrics

Nog nooit was iets so mooi vir my Dit speel al in my kop presies Hoe ek saam 'n perfekte jy Ons twee se eerste oomblik sien... Ek wat nader stap My hart klop hard Jou oë op my Maar voor ek woorde uitkry Daar gaan vang my hart in my keel vas Niks kom uit, hoe praat ek met jou? Jy's mooier as die mooiste wat ooit was Ek staan woordeloos, so wat nou? Ek staan woordeloos, wat nou? Waoh waoh, wa-oh Waoh waoh, wat nou? 'N Ander dag, 'n tweede kans Ek's net 'n tree weg van jou Ek sien al hoe ek voor jou staan Ons liefde begin met hallo Hier staan ek weer 'N Tweede keer Jy kyk op na my Maar voor ek hallo uitkry Daar gaan vang my hart in my keel vas Niks kom uit, hoe praat ek met jou? Jy's mooier as die mooiste wat ooit was Ek staan woordeloos, so wat nou? Ek staan woordeloos, wat nou? Waoh waoh, wa-oh Waoh waoh, wat nou? Ek kry uiteindelik die moed Die keer gaan ek dit vir jou sê Al slaan jou mooi my keel weer toe Ek gaan my hart voor jou neerlê Ek plant my weer Reg voor jou neer Jy kyk na my Maar voor ek woorde uitkry Daar sê jy als wat in my hart was Elke woord wat ek heeltyd wou Die mooiste van die mooiste hou my vas Ek staan woordeloos, want wat nou? Ek staan woordeloos, wat nou? Waoh waoh, wa-oh Waoh waoh, wat nou? Daar sê jy als wat in my hart was Elke woord wat ek heeltyd wou Die mooiste van die mooiste hou my vas Ek staan woordeloos, want wat nou? Ek staan woordeloos, wat nou? Waoh waoh, wa-oh Waoh waoh, wat nou?
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out