Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zak Van Niekerk
Zak Van Niekerk
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ben Beukes
Ben Beukes
Songwriter

Lyrics

Spanner van Zyl moes sy tanne laat trek Want die wortels van die goed het kommer gewek So leef hy toe op sop vir 'n week En sy vrou het hom in die pad gesteek Spanner sy sprake was nou aangetas Maar hy sleep weer vlerk in 'n ander klas Sy "V's" word "P's" en sy "M's" word "B's" Maar sy gee nie om, om by Spanner te wees ... Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag So tune ou Spanner sy Chevvie se enjin Daar agter in die"yard" daar iewers in Menlin Die enjin is "gechrome" en het "racing rims" Met wolle op die "dash" en al daai "trims" Saterdag middag dan vat hy die pad Na sy mooi ballerina in Riebeeckstad Dan "floor" hy die Chevvie dat sy V8 sing En in sy gatsak is daar 'n pêrel-ring ... Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Maar geen hol-bek kan 'n vryer bekeer Ja jy sit soos 'n seekat want jou suig is meer En die "P's" en die "M's" maak ook nie meer saak Want Spanner se bek het hom beroemd gemaak En Saterdag aand daar by Allenridge Keer 'n "speedcop" hom voor en hy maak 'n "speech" En Spanner trek daar weg en hy praat en hy paai Die "speedcop" kyk hom so en sê, 'jy's geswaai' ... Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag Hy ry so pyptag, pyp-en-pyptag deur die nag Na sy booi ballerinatjie wat vir hom wag
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out