Upcoming Concerts for Ray Dylan & Monique

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
Monique
Monique
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Veerman
Jacobus Veerman
Composer
Johannes Keizer
Johannes Keizer
Composer
Johannes Tuyp
Johannes Tuyp
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Composer

Lyrics

Jy hoef my nie te sê, ek weet hoe jy voel Ek glo jy leef jou lewe soos jy binne jou voel En ek verstaan die dag sal kom, maar tog is ek bang Hoe dit voel as jy moet gaan Maar as jy weg moet gaan Dan hou ek jou nie langer vas Vlieg weg op jou lewensvlug Dalk kom jy eendag trug Ek weet dat jy moet gaan En jy kan nie meer langer bly Miskien is dit beter so, vir jou en vir my Daar was dan soveel twyfel, nou is daar net spyt My gedagtes maak my klaar van onsekerheid Ek weet dis tyd dat jy moet gaan Maar my hart breuk binne my om dit sonder jou te begin Maar as jy weg moet gaan Dan hou ek jou nie langer vas Vlieg weg op jou lewensvlug Dalk kom jy eendag trug Ek weet dat jy moet gaan En jy kan nie meer langer bly Miskien is dit beter so, vir jou en vir my Dis lank nog nie te laat nie, sal jy my onthou Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou Maar as jy weg moet gaan Dan hou ek jou nie langer vas Vlieg weg op jou lewensvlug Dalk kom jy eendag trug Ek weet dat jy moet gaan En jy kan nie meer langer bly Miskien is dit beter so, vir jou en vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out