Lyrics

Kom bietjie nader en dans teen my Ek wil iets fluister hier in jou oor Ek kan my nie inhou ek gaan dit verloor Jy's mooier as mooi en ek hou van jou Ek hou van jou glimlag en wat jy doen Moenie nou stop nie ek wil jou soen Die gevoel raak net sterker ek kan jou nie los Jy hou my al stywer ek kan dit nie glo Jy draai my wêreld onderstebo Koor Hou vas, hou my om my heupe styf vas Soen my op my lippe As jy my wil hê kan jy net sê Jy wil in my arms lê, wil jy Mag ek aan jou vat, jy's sexy Kom ek se jou wat As jy my wil hê kan jy net sê Jy wil in my arms lê vanaand Hou jy daarvan as ek aan jou vat Ek voel hoe jou hart klop hier teen my bors Kom saam met my laat ons nie tyd mors Die gevoel raak net sterker ek kan my nie keer Jy druk my al stywer ek kan dit nie glo Jy draai my wêreld onderstebo Koor Hou my vas, hou my om my heupe Ja, stywer vas, soen my op my lippe Hou my vas, hou my vas, en ek hou jou vas vanaand Hou my vas, hou my om my heupe Ja, stywer vas, soen my op my lippe En ek hou jou vas in my arms, in my arms vanaand Koor
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out