Lyrics

Vat so seerower, Vat so! Staan jy, met jou rug teen die muur? Brand jy, met een voet in die vuur? Gaan jy, laat dit jou onderkry? En dink jy, die donker gaan jou vang? Staan jy, alleen of loop jy die plank? Swem jy, of maak die haaie jou bang? Gaan jy opgee? Gaan jy ingee? Al staan jy met jou rug teen die see? Vat so seerower, Vat so! Jou tou op hierdie skip is verby! Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. Vat so seerower, Vat so! Want jy sal my nie onderkry! Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. Veg jy, in hierdie oorlog alleen? Voel jy, almal los jou alleen? Staan by, want ek ken hierdie een. Weet jy, jy is die man van staal? Gaan jy vir jou 'n skat gaan haal? Hoor jy, laat ek vir jou vertel? Gaan jy opgee? Gaan jy ingee? Al staan jy met jou rug teen die see? Vat so seerower, Vat so! Jou tou op hierdie skip is verby! Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. Vat so seerower, Vat so! Want jy sal my nie onderkry! Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. Hier kom ek weer om jou te wys. Ek sal my vlag bo joune hys. Hier kom ek weer om jou te wys. Ek is nie bang! Vat so seerower, Vat so! Jou tou op hierdie skip is verby! Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer Vat so seerower! Vat so (vat so seerower) Want jy sal my nie onderkry! (Onderkry) Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer. (hier kom ek weer) Al slaan jy my nou drie maal op my kop, Drie maal op my koppie kom ek weer.
Writer(s): Nicos Terzis, Evangelos Konstantinidis Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out