Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Francois Hayes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Hayes
Songwriter
Lyrics
Die lewe is so lekker saam met jou
Ek wil jou altyd in my arms hou
Want ons twee is mos vir mekaar bedoel
Ek wil jou meisie altyd by my hou
Die oggend son die maak die ruite geel
Ek wil so graag die more met jou deel
Ons liefde hoort mos altyd bymekaar
Vir jou is al my ure altyd daar
Hou my 'n bietjie vas en soen my gou
Hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Hou my 'n bietjie vas en druk my gou
Hou my 'n bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Elke oomblik dink ek net aan jou
En waarmee jy jou altyd besig hou
Die ure elke dag draai net om jou
Ek leef net vir die tydjie saam met jou
Hou my 'n bietjie vas en soen my gou
Hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Hou my bietjie vas en druk my gou
Hou my bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Hou my 'n bietjie vas en soen my gou
Hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Hou my 'n bietjie vas en druk my gou
Hou my 'n bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Hou my 'n bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Writer(s): Francois Hayes
Lyrics powered by www.musixmatch.com