Lyrics

Ekskuus my mevrou, jy weet jou dogter het my hart gebreek Gesê sy sou nie, maar sy het my in my rug gesteek Ja, elke aand het sy gesê, "oo, ek hou van jou" Terwyl sy in my arms lê, "ek dink ek's lief vir jou" Ja, sy't gesê sy gaan my bel, en dit was Woendsdag-aand Gesit en wag, ja elke dag, toe bel sy gisteraand Sy sê sy het dit al gesê, jy irriteer vir my Is jy mal, of is jy doof? Ek sê mos dis verby! O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Verskoon my mevrou, jy weet jou dogter het my hart gebreek Gesê sy sou nie, maar sy het my met my vriend verneuk Was hy befok in sy kop, hy moet tog net pasop Want ek het drie goeie redes om hom op te fok Sy't seker vir hom gesê, "oo, ek hou van jou" Terwyl sy in sy arm lê, "en jy's so goed gebou" En elke keer wat ek probeer, sê sy dieselfde vir my Is jy dom, is jy doof? Ek sê mos dis verby! O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Nou ek is moeg, en siek, en sat om by die huis te bly Ek is so gatvol om te wag, sy kan vergeet van my Elke aand het jy gesê, "ons is perfek vir mekaar" Jy kan vergeet daarvan, dit maak my fokken naar Terwyl jy in my arms lê, "waar het jy dit geleer?" Vergeet maar daarvan, want dit sal nooit weer gebeur So weet jy wat, ja dis tyd om bietjie te luister na my Is jy dom, of is jy doof? Dit is definitief verby! O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Oo, ek hou van jou) (Ek is lief vir jou) Ek is lief vir jou O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie O, ek wil huistoe gaan na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out