Listen to Avontuur by Wesna

Avontuur

Wesna

Afrikaans

242 Shazams

Music Video

Avontuur
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Top Songs By Wesna

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wesna
Wesna
Lead Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Producer

Lyrics

Daar's 'n trein Treinstasie hier in bloemfoentein Met elke draai van die seisoen Is my hart weer immergroen Wag ons op die plein Jy hoor die brieke En ek sien die rook Is ek die enigste een wat so voel? Of voel jy dit ook? Die gevoel van adrenalien In ons are Die storie van ons liefdesreis Kom nader en nader Kom ons gaan Ek het die kaartjies Vir ons twee elke aand Onder die maan En as hierdie trein stop By ons gunsteling klein dorp Langs die blou blou oseaan Bou ons n huisie Bou ons n lewe Daar's soveel skatte wat ons Nog gaan vind Ek het die kaartjies My lief Laat ons advontuur begin Klim aan boord Hierdie roete van ons loop nooit dood nie Kom ons ry die verte in Al die berge wat ons klim Het valleie ook Ek hoor die water Jy sien dit val Ons rivier Het soveel stories Om te vertel Die gevoel van adrenalien In ons are Die storie van ons liefdesreis Kom nader en nader
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out