Music Video

Koos du Plessis - Sprokie vir 'n stadskind
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Producer

Lyrics

As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel 'n neonboog verskyn En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou 'n sprokie my kind, van 'n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt Volg hom elke nag oor swart riviere Oor kranse van beton, as jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom Maar hier moet jy jou nimmer laat bind want so lui die ou, ou sprokie my kind, As jy geluk en vreugde wil vind soek die neonboog se punt Volg hom elke dag oor swart riviere kyk nie eenmaal om Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk 'n brokkie son
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out