Credits
COMPOSITION & LYRICS
Luyanda Madope
Songwriter
Tlale Makhene
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Zarcia Zacheus
Producer
Luyanda Madope
Producer
Goran Josipovic
Engineer
Moya Sound Solutions South Africa
Recording Engineer
Lyrics
Hoekom is jy nie al waaraan ek dink nie?
Hoekom staan my wêreld nie stil nie?
Sê my van jou liefde so ongewoon
Hoe het dit als gebeur?
Waar het dit als begin?
Hoe het jy in my hart gekruip?
Kom sê my van jou liefde so ongewoon
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
As die son dan klaar is vir die dag
En die maan sê vir ons di's nag
Dan weet ek my hartjie het 'n ware maaitjie
Hoe het dit als gebeur?
Waar het dit als begin?
Hoe het jy in my hart gekruip?
Kom sê my jou liefde so ongewoon
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
As die son dan klaar is vir die dag
En die maan sê vir ons di's nag
Dan weet ek my hartjie het 'n ware maaitjie
Writer(s): Zarcia Zacheus, Luyanda Madope, Tlale Makhene
Lyrics powered by www.musixmatch.com