Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Sean Else
Sean Else
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer

Lyrics

Yepa Loop verdompd Pop 'n wheelie Toe ons nog laatjies was, het ons uit 'n boomhuis uit regeer. Toe alles anders was was ons ook vir alles blameer. Geen heinings, geen grense. Ek wens ek was weer nege, en weer saam met my BMX en Bende was legende in daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede Maak op vir die hede Ek mis my verlede Toe ons die A-team was het ses van die bestes ons beheer. Toe lewe veilig was, het ons pa's op die grense marsjeer. Nou't heinings ons mense Ek wens ek was weer nege, en weer saam met my BMX en Bende was legende in daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede Maak op vir hede BMX en Bende was legende en daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede Maak op vir die hede Ek mis my verlede Geen heinings, geen grense. Ek wens ek was weer nege, en weer saam met my BMX en Bende was legende in daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede Maak op vir die hede Ek mis my verlede BMX en bende, BMX en bende BMX en bende, BMX en bende Ek mis my verlede BMX en bende, BMX en bende BMX en bende, BMX en bende My BMX en bende
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out