Music Video
Upcoming Concerts for Juanita du Plessis
Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Vocals
Franja Du Plessis
Performer
Stass
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Composer
F du Plessis
Composer
Franja Du Plessis
Co-Arranger
Stass
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Stass
Producer
Lyrics
Waar's 'it lekker?
Hier's dit lekker
Maak dit los!
Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan
Kap 'n regs tot in 17de laan
Waar die jol is
Waar dit vol is
Kom dans met my kom vat my vir 'n draai
Musiek in die rooi vir 'n moviese lawaai
Dis die plek die
Los my net hier
Hier
Voel jy die vlamme
Voel jy die vuur
Dinge raak al hoe warmer hier
Is jy al los, los, los?
Hey, gaan ons bos, bos, bos?
Sê my waar's it lekker?
Waar's it lekker?
Hier's dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere
Ons gaan tekere
Ons voel vere
Maak 'it los!
Wie gee om ons maak mos wat ons wil
Niemand hoor nie, so raas maar as jy wil
Waar's die party?
Hier's die party
Voel jy die vlamme
Voel jy die vuur
Dinge raak al hoe warmer hier
Is jy al los, los, los?
Hey, gaan ons bos, bos, bos?
Sê my waar's dit lekker?
Waar's dit lekker?
Hier's dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere
Ons gaan tekere
Ons voel vere
Maak 'it los!
Is jy al los, los, los?
Hey, gaan ons bos, bos, bos?
Sê my waar's dit lekker?
Waar's dit lekker?
Hier's dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere
Ons gaan tekere
Ons voel vere
Maak 'it los!
Maak 'it los!
Writer(s): F Du Plessis, Juanita Du Plessis
Lyrics powered by www.musixmatch.com