Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Early B
Early B
Vocals
Justin Vega
Justin Vega
Vocals
Vaughan Fourie
Vaughan Fourie
Programming
Gerald Arends
Gerald Arends
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Early B
Early B
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Vaughan Fourie
Vaughan Fourie
Producer

Lyrics

Ek is agter in die yard by my bra se spot nuh Ons geniet ons met 'n chop en 'n dop wuh Dinge gaan net gaaf, vrouens kyk na die toddlers En ons almal wag vir die game van die bokke Bra my top is groen en goud Ek rock'it back my span met trots, ek's op dit My vrou kom om met springbok trots en my bra sê baie dankie bok wuh Kom die neighbours met way'e van All Blacks vlae op die lywe Hulle't glads hulle wange gepaint wuh En sê hulle's kiwis tot die einde Ek sê toe duidelik we not worried wuh You can't do the haka here We nca like tjakalaka, want my broe Ons back die bokke wuh Bokke wuh Ons back die bokke wuh Bokke wuh Ek back die bokke wuh Ek cruise met my broe tot by Spar mos Hy soek nog bier ek sê ha's Tops Ons loop in en hy sê ons kry 'n kas boss Toe hoor ons 'n squad ouens kom met 'n geraas jong Ek vra wies die brasse, is haai groen en goud of oranje Watse land back julle sê my watse span huh Ne tjom kyk hie ons back Australia Ek sê manne julle's swak wuh Julle's die wallabies man ek dink julle's wannabees Strip lyk soos ons, kry tog 'n ander kit Da's nie 'n span soos 'n span soos ons manne nie Julle's in die trouble wanneer rassie lead Is te vroeg vir die hane, die rose moet maar laat staan nuh Want kyk hier ons is die manne wat weer die beker gaan vat wuh Soos ek gesê het ek is op it wuh Back my span uit trots uit nuh Vat toe die kas biere, loop en sê Ons back die bokke wuh Bokke wuh Ons back die bokke wuh Bokke wuh Ek back die bokke wuh
Writer(s): Early B Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out