Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Songwriter

Lyrics

Vind ek jou of vind jy my? Is ons by mekaar verby? Albei teen die wind baklei Berge en dale het ons vermy Berge en dale het ons vermy My bors is leeg en jy verkleur my grys Monochromie, is jy my nuwe tuis? Het jy plek vir my? Breek my eensaamheid Die son het skaam vir jou geskuil Die wind het deurmekaar gehuil My huis is weg en jy verbleik Stof en genade het ons ontduik Stof en genade het ons ontduik My bors is leeg en jy verkleur my grys Monochromie, is jy my nuwe tuis? Het jy plek vir my? Breek my eensaamheid Waar, waar is jy? Vind vir my! Het jy plek vir my? Breek my eensaamheid My bors is leeg en jy verkleur my grys Monochromie, is jy my nuwe tuis?
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out