Listen to Ses Voet Diep in Vergifnis (feat. Almero) [Unplugged] by Bouwer Bosch

Ses Voet Diep in Vergifnis (feat. Almero) [Unplugged]

Bouwer Bosch

Pop

466 Shazams

Lyrics

Rus in vrede Hier lê ek nou Is jy bang vir die dood of Was jy bang vir die lewe N Huldeblyk van Gemorsde tyd Word jy oorweldig Deur al die spyt In die oë van geliefdes Sien ek wat jy was Sien ek wat jy kon wees Wat jy moes wees In die oë van geliefdes Sien ek hoe jy liefhet Sien ek hoe jy bly vrees Oor wat sou wees (Koor) Vergewe jouself Jy gaan swaar dra Aan al die seer wat jy opgaar Skud die skuld van jou rug af Spog met jou letsels Los als nou in die begrafplaas Ses voet diep in vergifnis Jy kan nie met n tas vol haat In jouself By die hemel aankom nie (By die hemel aankom nie x4) Ongeduldig Blaas ons uit Ongenadig Mors ons tyd Heen en weer deur Die lewe jaag Vir niks wat saak maak Spyt kom te laat In die oë van die hartseer Sien ek myself Rondgegooi deur die lewe Ek is uit gedelf In die oë van die hartseer Moet ek erken Dat ek alles probeer het Om die lewe te wen (Koor) Vergewe jouself Jy gaan swaar dra Aan al die seer wat jy opgaar Skud die skuld van jou rug af Spog met jou letsels Los als nou in die begrafplaas Ses voet diep in vergifnis Jy kan nie met n tas vol haat In jouself By die hemel aankom nie
Writer(s): Bouwer Bosch, Matthieu Auriacombe, Peach Van Pletzen, Almero Welgemoed Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out