Credits
PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Songwriter
Lyrics
Vreedsaam versorg,
In gemaklikheid verval,
Te veel bloed, te veel asem...
Te veel wasem...
Jy is vir my,
Bloed en asem
Vreedsaam versorg,
In gemaklikheid verval,
Te veel bloed, te veel asem...
Te veel wasem...
Skadu's in my kas,
Sal ek dan jou voete was?
Geen man met trots in sy pak,
Dans rond sonder spyt in sy sak.
Jy is vir my,
Bloed en asem
O ja die hart,
Bebloed met boeke en draaie,
Hoe kan jy dan groet,
Met moed in jou laaie?
Writer(s): Moses Metro Man
Lyrics powered by www.musixmatch.com