Music Video

See Alleen
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Die Heuwels Fantasties

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

Die see is baie diep en plat Die see is alleen Soms as ek na die see kyk Dan voel ek soos die see Almal blameer die weer vir alles Die sluise sukkel soms Om al die water te dreineer Soms dink ek jy is soos die weer Die see en die weer Het darem een ding in gemeen Die een raak leeg En die ander een weer vol So ek dink Net so is ek en jy Afhanklik van die reën Totaal en al afhanklik van die reën Die see is baie groot en dom Die see is alleen Soms as ek na die see kyk Dan voel ek soos die see Almal blameer die weer vir alles Die sluise sukkel soms Om al die water te dreineer Soms dink ek jy is soos die weer So ek dink Net so is ek en jy Totaal en al alleen
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out