Music Video

Ek Sou Wou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Die Heuwels Fantasties

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

Asemrowend Wonderwerk Vuurwerk Wie wil werk Die kroeg sit langs die kerk Wie weet waar is al die gevaar Al die gevaar is daar waar Al die mense kom bymekaar Aksie Reaksie Transaksie Aksie satisfaksie Wie weet waar al die dooie poppe dans Al die dooie poppe dans Waar al die kerke leeg staan Wie weet waar is al die gevaar Al die gevaar is daar waar Al die mense kom bymekaar Sou jy wou sê Jy was daar As ek wou Sou ek Sê my gou As jy sou wou Sê my nou As ek wou Sou ek Sê my gou As jy sou wou Sê my nou Groepsdruk Groepswoeps Muurangelier Of nie een van die bogenoemde nie Vasvra Regraai Spitbraai Blaarslaai Dinge raak anti-sosiaal Verenig rondstaan en op my eie rondval Aksie satisfaksie As ek wou Sou ek Sê my gou As jy sou wou Sê my nou As ek wou Sou ek Sê my gou As jy sou wou Sê my nou Sou jy wou sê Jy was daar As ek wou Sou ek Sê my gou As jy sou wou Sê my nou As ek wou Sou ek Sê my gou As jy sou wou Sê my nou Ek sou wou voel Hoe dit voel Om te voel As jy sou wou Hoe dit voel Om te voel Ek sou wou Ek sou wou voel Hoe dit voel Om te voel Ek sou wou
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out