Music Video

Rofstoeigreep
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Die Heuwels Fantasties

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

Kan ons hierdie ding doen Kyk hoe dit voel Gee jou oogknip hier Of gee jy nie werklik om nie Kan ons hierdie ding doen vir 'n rukkie Kyk hoe dit voel Gee jou oogknip hier Of gee jy nie werklik om nie Kan jy hierdie dier se hartsnare kielie En kyk hoe dit voel Verskriklik versigtig Ongeskik maar Hoe ookal Ek was opgesweep in 'n koue sweet Emosionele parapleeg Romanties analfabeet In 'n rofstoeigreep Dis skokkend hoe ons almal drom Om 'n ongelukstoneel Romanties analfabeet In 'n koue sweet Kan ons hierdie brein spoel Vir 'n rukkie Kyk hoe dit dan voel Onder die kraan hou en wag Vir al my sondes om af te was Gee jou oogknip hier Of sien jy nie werklik kans nie Hoe ookal Ek was opgesweep in 'n koue sweet Emosionele parapleeg Romanties analfabeet In 'n rofstoeigreep Dis skokkend hoe ons almal drom Om 'n ongelukstoneel Romanties analfabeet In 'n koue sweet Ek is die ongeluk Waarvan ek vroeër al gepraat het Ek is die ongeluk Waarvan ek vroeër al gepraat het Ek is die ongeluk Waarvan ek jou al gewaarsku het En ek is die ongeluk Waarvan ek jou Maar wat ookal Ek was opgesweep in 'n koue sweet Emosionele parapleeg Romanties analfabeet In 'n rofstoeigreep Dis skokkend hoe ons almal drom Om 'n ongelukstoneel Romanties analfabeet In 'n koue sweet
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out