Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zak Van Niekerk
Zak Van Niekerk
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
William Blackrose
William Blackrose
Songwriter

Lyrics

Jy praat van n berg met n blou sekel maan Jy praat van n land ver hiervandaan En jy draai nou hier rond terwyl ek stilstaan En skuif aan die grond van my wentelbaan En ek luister na die woorde wat uit jou mond val Van die lewe embrace wat ons moet betaal Luister na jou woorde luister na die nag Le net hier by my vir nog net een nag O neem my ook saam na die dixie vanaand En luister hierom my en n blom in die hand En ek wag en ek droom Want ek weet waarvandaan Jou liefde sal kom as ek net hier bly staan O bokkie se vir my Wil jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son al lankal verby O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby Sommer weke sommer nagte Somer vol pyn In die skadus van die nag Het jy verdwyn So ek wag maar hier buite Wag vir die son En ek wag vir die tyd dat jy weer terugkom Daars n deuntjie in my kop En jy fluit my dood Want die pyn in my hart Het jy verdoof Se jys nog daar buite Se jy moet vlug Maak toe die ruite en draai maar jou rug O neem my saam na die dixie vanaand En luister hier om my en n blom in die hand En ek wag en ek droom En ek weet waarvandaan Jou liefde sal kom as ek net hier bly staan O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby O neem my saam na die dixie vanaand En luister hier om my en n blom in die hand En ek wag en ek droom Want ek weet waarvandaan Jou liefde sal kom as ek net hier bly staan O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby O bokkie se vir my Sal jy nou by my bly As die maan oor die hemel ry En die son wat lankal verby
Writer(s): William T. Seidel Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out