Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
André Franke
André Franke
Composer
Joachim Horn-Bernges
Joachim Horn-Bernges
Composer
D. Kelly
D. Kelly
Composer
M. Brendon
M. Brendon
Composer
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer

Lyrics

Weggestoot verneuk verniel Duisend trane verloor nog 'n siel In die donker agter die deur Hoekom maak ons mekaar so seer Goddeloos hoogmoed en moord Jaloesie vertroue oorboord Die kinders huil sal ons eendag leer Hoekom maak ons mekaar so seer Vergeet en vergewe Vergewe my sonde weer Staan by die wete Dis wat die liefde leer Vergeet en vergewe Vergewe die laaste keer Begin by die einde Tussen die lyne Vergewe al maak dit seer Mishandel vervloek en verward Nog 'n leuen die tong is 'n swaard Vat die woord kom ons probeer Waarvoor maak ons mekaar so seer
Writer(s): Andre Franke, Marc Brendon, Niel Schoombee, Joachim Horn-bernges, Fr: Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out