Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Valiant Swart
Valiant Swart
Composer

Lyrics

Sonvanger Theuns Jordaan Inleiding Kyk of jy vir my, die son kan vang. Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son, kan hang. Dis donker by die venster, in die middel van die dag. Onthou jy hoe helder die kamer kon lag? Kyk of jy vir my, die son kan bring. Daar's 'n liedjie in die gange wat die son, kan sing. Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen. Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen? S-o-nvanger. Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn. S-o-nvanger. Laat my verstaan. Hoe 'n somer, sommerso, in die niet kan verdwyn. En laat hom skyn. Kyk of jy vir my die son kan kry. Daar's 'n huisie in my hart, waar die son kan bly. Kyk of jy vir my, die son kan steel. Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son, kan speel. Mmmmm Mmmmmm Mmmmm Mmmmmmm S-o-nvanger. Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn. S-o-nvanger. Laat my verstaan. Hoe 'n somer, sommerso, in die niet kan verdwyn. En laat hom skyn. Bring 'n bietjie lig, vir die draaie op my pad. En 'n handjievol strale vir die donker, in my hart. S-o-nvanger. Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn. S-o-nvanger. Laat my verstaan. Hoe 'n somer, sommerso, in die niet kan verdwyn. En laat hom skyn. S-o-nvanger. Ook gesing deur Valiant Swart. Musiek en lirieke deur Valaint Swart - Uitgewer David Gresham Music
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out