Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek slaan my oe na die hemel op Binne my is n hart wat klop Vir Jesus Vir Jesus Die wereld bly n gejaag na wind Maar in Hom het ek als gevind My Here My lewe Hy's die antwoord, Hy is krag Hy is uitkoms elke dag My Heer, ek weet U is in beheer Oooh, U is genoeg vir my U is genoeg vir my U is als wat ek nodig het Oooh, al het ek als verloor Al bly daar niks meer oor In U kan ek ewig bly Jesus, U is genoeg vir my In hierdie lewe wil ek nie Skatte bymekaar maak nie My rykdom, is in Hom Hy bring lig waar dit donker is Hy maak heel wat stukkend is Hy ken my, Hy hoor my Hy's die antwoord, Hy is krag Hy's die uitkoms elke dag My Heer, ek weet U is in beheer Oooh, U is genoeg vir my U is genoeg vir my U is als wat ek nodig het Oooh, al het ek als verloor Al bly daar niks meer oor In U kan ek ewig bly Al raak ek soms so moedeloos Weet ek U is eindeloos Niks kan my van U liefde skei Oooh U is genoeg vir my U is genoeg vir my U is als wat ek nodig het Oooh Al het ek als verloor Al bly daar niks meer oor In U kan ek bly Oooh U is genoeg vir my U is genoeg vir my U is als wat ek nodig het Oooh Al het ek als verloor Al bly daar niks meer oor In U kan ek ewig bly Jesus, U is genoeg vir my Jesus, U is genoeg vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out