Music Video

Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek kan hoog bo die wolke sweve want ek weet dat Jesus lewe Ek's die Koning se kind n Koningskind Daar's Een wat lief is vir my Daar's Een wat sing oor my Hy is die Koning, Hy's my Pa My Pa Daar's niemand groter as Hy nie Daar's niks wat ons kan skei nie en my hele hart behoort aan Hom Aan Hom Ek kan hoog bo die wolke sweve want ek weet dat Jesus lewe Ek is vry Ja ek is vry Al die Engele omring my Want die Heilige Gees is in my Ek's die Koning se kind n Koningskind Niks kan Sy liefde meet nie Hy sal nooit van my vergeet nie want in Sy hande le my naam My naam Ek is die appel van Sy oog en Hy hou my hande hoog Kom wat wil ek is nie bang Nie bang Ek kan hoog bo die wolke sweve want ek weet dat Jesus lewe Ek is vry Ja ek is vry Al die Engele omring my Want die Heilige Gees is in my Ek's die Koning se kind n Koningskind Ek kan hoog bo die wolke sweve want ek weet dat Jesus lewe Ek is vry... ek is vry Ja ek is vry... ek is vry Al die Engele omring my Want die Heilige Gees is in my Ek's die Koning se kind n Koningskind Ek's die Koning se kind n Koningskind
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out